SOLDES
Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*
- Accueil /
- Kobus Kotzé
Kobus Kotzé

Dernière sortie
Habitus
Kobus Kotzé is 'n Suid-Afrikaanse digter en onderwyser wat tans woon en werk in Kangaatsiaq, 'n afgeleë Arktiese nedersetting aan die weskus van Groenland. Habitus is die nooiensbundel van die nuwe Podium-reeks van Naledi onder redakteurskap van Neil Cochrane en Alwyn Roux. Die doel is om 'n publikasieplatform aan belowende debutantdigters te bied. Habitus is Kobus Kotzé se digtersdebuut waarin hy op 'n oorrompelende manier verwoord hoe jy gevorm word deur die strukture van klas, geskiedenis, taal en ruimte.
Kotzé karteer 'n bestaan wat oor kontinente strek, maar steeds nou verweef is met grootwordgrond en familiegeskiedenis. Plek word liggaam, migrasie word aanpassing en taal behels erfenis sowel as skeuring. Die bundel bevat gedigte oor vaders en seuns, verslawing, middelklashuise en koloniale nalatenskap.