Die stilte het gebreek. Die moordenaar is terug. Van konstabel tot kaptein - Morné staan nou in die middel van 'n spel wat donkerder en meer berekend is as ooit. Susan se dood, Alec se vergiftiging, Bongani se opoffering. elke slagoffer bring die waarheid nader, maar ook die besef dat vertroue self 'n wapen geword het. Sonja, Morné en Martin se paaie kruis weer, maar die vraag bly: wie jag, en wie word gejag? Die klok tik.
72 ure. Elke minuut 'n mes teen die keel.