Tilja was nog nog nooit tevore getroud nie. Nou is sy verlief op die dominee en hy wil haar graag beter leer ken, maar sy is so vasgevang in haar huislike omstandighede, dat sy haarself nie kan draai nie. Sy versorg haar gestremde suster, siek moeder en bejaarde pa. Haar pa dink dominee Stef is eintlik sý beste maatjie.