SOLDES

Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*

Annemarie le Roux

Dernière sortie

Terwyl daar nog 'n vandag is

Annemarie lê Roux skryf met insig oor die twee d's - depressie en demensie. Sy deel haar ervaring van hierdie siektes openlik met haar lesers. Sy gee agtergrond, waardevolle wenke vir lyers en versorgers, maar bowenal gee sy hoop. Die gevallestudies wat sy aanhaal, getuig van die grondige kennis van 'n vrou wat baie moes opoffer a.g.v. haar siekte, maar steeds die pad daarmee saam dapper aandurf. Alhoewel die 2 d's dikwels dansmaats is, hoef dit nie die einde van lig en vreugde te wees nie.
Wanneer die siektes betyds en met die regte sorg behandel word, kan lyers steeds vol en betekenisvolle lewens leef. Selfs in die uitdagendste tye is liefde, ondersteuning en sorg waardevolle ankers aan HOOP wat nooit oorweldig kan word nie.
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Les livres de Annemarie le Roux

Terwyl daar nog 'n vandag is
Annemarie le Roux
E-book
10,49 €