SOLDES
Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*
- Accueil /
- Julio Agrella
Julio Agrella

Dernière sortie
Zeus van Wyngaardt en die Amasone van Atlantis
Die derde boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. Privaat speurder Zeus van Wyngaard vind sy bure, John en Stephen, se geskokte huishulp, Violet, in die tuinpaadjie voor hulle huis. Violet het op hulle lyke afgekom, dit lyk asof hulle vermoor is: Daar is bloed. Baie bloed. Meer nog: Daar is nie meer oë in hulle oogkaste nie. Of ooglede om oor die hol kaste te sluit nie.'n Tweede moord in Springs met dieselfde modus operandi laat vermoedens ontstaan dat dit die werk van 'n reeksmoordenaar is.
Daar is ook tekens dat dit rituele moorde of selfs mutimoorde kan wees. Die hulp van 'n kenner op die gebied, luitenant Lucinda Fourie, word ingeroep. Maar Lucinda is nie 'n gewone vrou nie: 185 sentimeter lank, taai, seningtaai. Sy laat Zeus dink aan die Amasones: Onverskrokke vegters wat mans laat spaander. Zeus word by die sake betrek toe die polisie nie meer weet watter kant toe nieVerder vind Zeus uit dat hy nie die enigste een is wat wonder wat van Wildene du Bois (Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin) geword het nie .

Les livres de Julio Agrella

Zeus van Wyngaardt en die Godin van Deemoed. Julio Agrella se Zeus, #4
Aristata Books, Julio Agrella
E-book
15,99 €

Zeus van Wyngaardt en die Godin van Jag. Julio Agrella se Zeus, #1
Aristata Books, Julio Agrella
E-book
12,99 €

15,99 €