OFFRE LISEUSES

Une liseuse achetée = une housse offerte* jusqu'au 21 juin

Aristata Books

Dernière sortie

Klein Konings

Min weet die staatsamptenare Pixley en Joubert wat op hulle wag toe Minister hulle na 'n vergadering genaamd "Removal of Monuments" ontbied. Dié twee amptenare se agtergrond is so uiteenlopend soos kan kom: Pixley is afkomstig van die Zoeloe-adelstand, terwyl Joubert glo van sy betoorgrootmoeder se kant afstam van generaal Piet Joubert. Minister se opdrag: Al die apartheid- en koloniale standbeelde, simbole en monumente moet verskuif word.
Pixley en Joubert moet deur die land reis en die ongewenste monumente besoek, die situasie evalueer, en dan met 'n plan vorendag kom oor hoe dit gedoen sal word. Die tydsberekening vir die toer is nie goed vir Joubert nie: Sy siek pa (Pompies, wat op sy dag 'n waterwyser was) trek by hom en sy vrou, Alet, in. Alet is 'n medium en nou met Pompies in die huis, maak Joubert se ma se gees ook haar verskyning.
Ook vir Pixley is die tyd nie eintlik geleë nie: Hy is nie seker waar hy staan met sy droomvrou, Memory, nie. Die Rwandese kunstenaar uit Nederland wat hy, toe hy haar vir die eerste keer 'n snoekerstok sien vashou, geweet het kán naai. Soos wat Pixley en Joubert vorder met hulle toer op soek na 'n geskiedenis waarvan sommige eerder wil vergeet, kom besoek hulle persoonlike geskiedenisse hulle ook.
Geheime word onthul, maar nog meer vrae en raaisels ontstaan.
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Les livres de Aristata Books

Klein Konings
Aristata Books, Theo Kemp
E-book
12,99 €
Nerens Noordkaap SKOOLUIGAWE
Aristata Books, Nico Scheepers
E-book
14,99 €
Nerens Noordkaap
Aristata Books, Nico Scheepers
E-book
14,99 €
MOER
Aristata Books, Michele Meyer
E-book
13,99 €
Dan sien ons mekaar
Aristata Books, James Scott
E-book
10,49 €
Twee vir 'n stuiwer
Aristata Books, WA Hickey
E-book
11,49 €
Vivaldi en Wasabi
Aristata Books, Kristel Loots
E-book
14,99 €
Die UItvaart
Aristata Books, Carla van der Spuy
E-book
16,49 €
Rule Breakers
Aristata Books, Hermann Pretorius
E-book
20,99 €