Francois Verster

Dernière sortie

Onderweg na die onbekende

"Onderweg na die onbekende" is die eerste volume van die oorspronklike en volledige weergawe van die wetenskapfiksieroman "Deur na Nebula Nege" (2014) wat as beste  wetenskapfiksieroman ooit in Afrikaans op Listopia in 2015 benoem was. Hierdie eerste volume vertel van die begin van die geheimsinnige Professor Kitakilus, Arjan die luiperdman en sy maat die reuse swart luiperd Jabado, en van die dapper soldate wat 'n manier soek om die vernielde aarde na die Adramata-robotte se inval op die been te kry, asook talle ander onvergeetlike karakters wat met die Transitor na 'n ander sterrestelsel ver, ver weg reis ...
na die planete Aerani, Terraduo and Genumo waar ongelooflike avonture wag - kreature soos geneties-gemanipuleerde wolf-mense, intelligente parasiete genaamd Gryliks en verskeie ander lewensvorme, sinteties en andersins, krioel daar en almal is op soek na prooi. Met volume 2 ("Nuwe aarde") en volume 3 ("Wie agterbly") volg nuwe avonture, totdat net die slimstes en sterkstes, of die mees geslepenes, oorbly.

Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Les livres de Francois Verster

Retrouvez les livres de Francois Verster dans les rayons suivants