SOLDES

Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*

MPL

Dernière sortie

Die Godsdienskokon

Waar kom godsdiens vandaan? Is dit 'n breinkonstruk? Hoekom word godsdienskonstrukte  van eeue gelede steeds gevolg en nie aangepas weens beter moderne begrip en kennis nie? Kan die Nederlandse Geloofsbelydenis as sulks steeds geld?  Hoekom het godsdiens so'n houvas op mense? Het godsdiens al die antwoorde en tot welke mate en hoe weeg wetenskap op teen godsdiens? Wat was die omstandighede in Israel voor en na die lewe van Jesus? Wie was Paulus? Hoe het die Christendom versprei?Hierdie boek bied insig aan en draai nie doekies om nie.
Dit het meer as dertien jaar se werk gekos om by die eindproduk uit te kom. Die kokon van godsdiens word oopgemaak.
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Les livres de MPL

Die Godsdienskokon
6,49 €