Ivy Kotze

Dernière sortie

Beeld in die Spieël

Ina is opgewonde oor haar matriek seëvakansie, asook haar toekoms planne om as Sielkunidge te gaan swot. Die lewe leer Ina sommer vroeg in haar lewe en op 'n harde manier dat jou planne in die wiele gery kan word en jou drome soms net drome sal bly, toe sy swanger raak met Gert se kind op hul matriek vakansie in Margate. Ina en Gert word gedwing om te trou en Gert glo vas dat 'n vrou se plek by die huis is en nie in die sake-wêreld nie.
'n Ma moet haar kind versorg en 'n pa moet die broodwinner wees. Hoe sal Ina ooit hom tot ander insigte kan bring?
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Les livres de Ivy Kotze

Beeld in die Spieël
Ivy Kotze
E-book
4,99 €