SOLDES

Jusqu'à -70% sur une sélection d'articles*

Ronél le Roux

Dernière sortie

Wakanda, my liefste

Trauma dryf Anneri om haar dogtertjie, Mia, wat oor 'n wysheid ver bo haar ouderdom beskik, by 'n sentrum in te skryf waar perde in 'n terapeutiese omgewing gebruik word. Sy kan ook baat daarby, maar sy steek viervoet vas, veral as die inmengerige Jayden iets daarmee te doen gaan hê. Perde is nie eintlik haar passie nie, maar sy bly nie lank onaangeraak nie. Inteendeel ... Beelde en drome maak dit duidelik dat daar 'n vreemde verbintenis tussen Anneri en Jayden is.
Gaan die raaisel ooit opgeklaar word? Gaan Anneri deur alles staande kan bly?Hierdie verhaal laat mens diep dink oor onverklaarbare verhoudinge. Ons is dikwels by persone betrokke waar die verhouding net nie wil vlot nie. Kan dit wees dat wedersydse vergifnis heling kan bring, selfs al kan ons nie werklik verstaan waaroor dit gaan nie?
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Les livres de Ronél le Roux

Wakanda, my liefste
Ronél le Roux
E-book
3,49 €
Sonde van die Vaders
Ronél le Roux
E-book
3,49 €